Jan Hendrik van der Westhuizen kom oorspronklik van 'n plaas in Mpumalanga. Nadat hy sy sjefstudie in die Kaap voltooi het, het sy liefde vir kos hom in Frankryk laat beland. Sy eerste resepteboek, The French Affair, is resepte wat hy bymekaargemaak het op sy reise van moedersknie tot nou aan die Franse Riviera en Parys. Lees meer by janhendrik.com.

The French Riviera word uitgegee deur Struik Lifestyle en kos R279 by kalahari.com