Vrydagaand, 7 November, om 18h30 op KOLLIG!

Die program is opgeneem by die Moroccan House, Pretoria.

  1. Ons maak ons hande vuil saam met Werkskepper van die Jaar, THERESA CUPIDO
  2. Kuier saam met RICHARD CAESAR by die Taalmonument
  3. Luister hoe klink die manne van DIVOS 2014
  4. En leer meer oor nuusleser, JENNA-LEIGH FEBRUARY!

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit gebeur alles, Vrydagaand, 7 November, om 18h30 op KOLLIG!