Vrydagaand, 24 Oktober, om 18h30 op KOLLIG!

  1. Ons luister na die Kaap se bestes by KUNSTEKAAP se KUNSTREFFERS.
  2. Vee ons voete af op die stel van die nuwe JOU SHOW.
  3. Steel wysheid by UWK-rektor, Prof. TYRONE PRETORIUS.
  4. En laat die klere waai vir SA FASHION WEEK se openingsgeleentheid!

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit gebeur alles, Vrydagaand op kykNET & Kie (DStv kanaal 145)

Die program is opgeneem by die Tjing Tjing Rooftop Bar, Kaapstad.