Vrydagaand se program op kykNET & Kie (DStv kanaal 145)

  1. Die WP se man van staal, JUAN DE JONGH, wys ons sy sagter kant.
  2. Die mediese infrastruktuur van Port Elizabeth kry 'n hupstoot met PROJECT SPARKLE.
  3. Ons eet saam met die bobaas-kok, HEINRICH KOEN.
  4. En ons gaan Kanonkop toe vir die jaarlikse PLAASWERKER GOSPELFEES!

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit gebeur alles, Vrydagaand, 14 November, om 18h30 op KOLLIG!

Die program is opgeneem by die Aubergine Restaurant, Kaapstad.