Die program is opgeneem by die Cape Milner Hotel, Johannesburg.

  • Ons gaan drink wyn saam met VIVIAN KLEYNHANS en haar ses susters
  • Gesels met die musikale ROESHDIEN JAZ
  • Kuier saam met die hele Johannesburg by die ELDOS ARTS AND JAZZ FESTIVAL
  • En ontmoet die klein danser van Athlone, FAARKHIR BESTMAN!

Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit gebeur alles, Vrydagaand, 10 Oktober om 18h30 op KOLLIG!