Hier is Dinsdagaand se program op kykNET & Kie (DStv kanaal 145)

Die program is opgeneem by die 12 Decades Art Hotel, Johannesburg.

  1. Ons voete praat saam by die 47ste BLISTERS FOR BREAD-geleentheid
  2. Leer die moet's en moenie's by een van Suid-Afrika se top-entrepreneurs, MARLON PARKER
  3.  Maak 'n wye draai vir 'n bietjie hoop by KAPULA CANDLES
  4. Gesels met die burgemeester van Kaapstad, PATRICIA DE LILLE

Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit gebeur alles, Dinsdagaand, 30 September om 21h00 op KOLLIG!

Kollig herhalings is as volg:

Woensdae, 15h00

Vrydae, 23h00

Sondae, 16h00

Maandae, 15h30 en 23h00