Dit was nou  'n uitstekende reeks - met soveel kinkels, kabels en kaperjolle in die kombuis. En hier's die wenners: Tiaan en Mynhardt met hul dankie vir al die ondersteuning!