Na weke se swoeg, sweet (en dalk soms swets . . .) is dit vanaand die groot aand - wanneer Kokkedoor se wenner aangewys word.

Donderdagaand 3 Julie 2014 op kykNet