As daar een werklikheidsreeks was wat ons weer volstoom aan die kosmaak gekry het - en dit boonop geniet het, was dit Kokkedoor!

En nou is ronde 2 oppad. Hier's die Kaapse finaliste - hoekom hulle dink hulle gaan wen en wie hul rolmodelle is