Daar is iets baie spesiaals aan bakwerk: Die afmeet en weeg van uiteenlopende bestanddele tot ’n volmaakte produk wat met vernuf afgerond en voorgesit word.

Bak is ’n groot deel van ons Afrikaanse geskiedenis; of ons lag of huil, troue  of begrafnis hou, word daar deurlopend gebak.

KLIK HIER vir meer inligting en inskrywingsbesonderhede