Deur Tsakane Ndlovu

Press Close Up

Pam De Menezes

Kitsfeite

  • Haar gunsteling-kos is seekos-paella of ’n stadig-gekookte Franse beesvleisbredie en enigiets met lamsvleis.
  • Verkies sy gruwel of romanse? Romanse
  • Die beroemde op wie sy dolverlief is, is die kletsprogramaanbieder Jimmy Fallon.

Christie Desfontaine

Kitsfeite

  • Justin Timberlake of Robin Thicke? JT vir altyd!
  • Vissmeer, Marmite of grondboontjiebotter? Grondboontjiebotter, sonder twyfel.
  • Haar gunsteling-kunstenaar is die White Stripes-sanger Jack White omdat hy kanse waag en uiters koel is. “Hy herskep sy musiek in plaas van homself en ek verstaan dit.”

AV_00001884

DJ Kent

Kitsfeite

  • Sy gunsteling-liedjie is Foolish Blues deur Relo.
  • Die eerste ding wat hy soggens doen, is om te bid.
  • Hawermout, graanvlokkies of muesli? Jungle Oats.