Woensdagaand, 24 Junie 2015 20:00 op kykNET!

  1. Strikdasse is duidelik weer hoogmode, en die span agter MY BRO TIE wys waarom
  2. Ons ontsnap na die fantasie en oorlogswêreld van WARHAMMER
  3. Ons kuier by die nuwe ster op die misdaad-skryf-horison: RUDIE VAN RENSBURG
  4. Karen Meiring en Henriëtte Loubser is op die bank met groot en "skouspel"-agtige nuus
  5. En dan maak ons 'n draai by nog 'n Dorp van die Jaar finalis: Middelburg in Mpumalanga