HIERDIE KOMPETISIE IS NOU GESLUIT.

Skryf in vir ons kompetisie en staan ’n kans om kaartjie na die bekroonde Disney On Ice bied Let’s Celebrate, plus ’n kans vir jou kinders om deel van die vertoning te wees te wen.

Disney On Ice kombineer die ongelooflike talente van wêreldklas-ysskaatsers en klassieke Disney-stories, spoggerige kostuums, treffende beligting en betowerende musiek vir ’n ongelooflike vertoning vir families met meer as 50 Disney-karakters in ’n boeiende versameling van gunsteling-vakansies en vieringe regoor die wêreld.

Een gesin van vier in Kaapstad en een gesin van vier in Johannesburg kan elk ’n stel kaartjies vir twee volwassenes en twee kinders wen om die vertoning by te woon.

As hulle tussen vier en 12 jaar oud is, kry die kinders die eenmaal-in-’n-leeftyd geleentheid om ’n vertoning op ys te ervaar waar hulle tydens die vertoning die karakters van naderby kan leer ken.

Skryf in voor 5 Junie 2015.

JHB:

Een stel gesinskaartjies (vier kaartjies vir die pryswenner – ma, pa, 2 kinders) vir die vertoning by The Dome in Johannesburg op Dinsdag 30 Junie om 15:00  (4 kaartjies @ R350.00 = R 1400.00) PLUS die twee ritte – waarde van prys kan nie vasgestel word nie.

KAAPSTAD:

Een stel gesinskaartjies (vier kaartjies vir die pryswenner – ma, pa, 2 kinders) vir die vertoning by GrandWest in Kaapstad op Vrydag 10 Julie om 14:00 (4 kaartjies @ R350.00 = R 1400.00) PLUS die twee ritte – waarde van prys kan nie vasgestel word nie.

Bepalings:

Let asseblief op die standaard bepalings en voorwaardes:

  • Kaartjies is slegs geldig vir die gespesifiseerde datum en tyd en kan nie opgegradeer of vir kontant of ’n alternatiewe vertoning geruil word nie.
  • Die prys bestaan uit vier kaartjies per pryswenner. Let asseblief daarop dat as gevolg van veiligheidsregulasies moet elke persoon, ongeag hul ouderdom, ’n kaartjie vir die vertoning hê.
  • Kinders wat aan die rit deelneem moet tussen vier en 12 jaar oud was, nie jonger as vier jaar nie.
  • Ouers/voogde van die kinders wat aan die rit deelneem, moet ’n vrywaringsvorm onderteken. Ons is bevrees indien die vorm nie geteken word nie, kan die kinders nie op die rit geakkommodeer word nie.
  • Kaartjies is beskikbaar om af te haal by die BOX OFFICE/COMPUTICKET by die plek vanaf een uur voor die vertoning op die dag van die vertoning.
  • Diegene wat nie opdaag nie, sal nie plaasvervangingskaartjies ontvang nie.
  • Met deelname aan die kompetisie stem die deelnemer in tot die bepalings en voorwaardes

Die kompetisie sluit 5 Junie 2015.

Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.

Die vyf wenners sal lukraak gekies word en gekontak word.

Die kies van die wenners is finaal en daar sal geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.

Die prysborg is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse.

Deur in te skryf vir hierdie kompetisie word jy outomaties geregistreer om ons nuusbrief en ander spesiale aanbiedinge via e-pos te ontvang.

Werknemers van Media24 en verwante sake-eenhede mag nie aan die kompetisie deelneem nie.