HULLE het op die Huisgenoot-Skouspel 2013-verhoog in mekaar se oë gekyk en die laaste note uit volle bors gesing. Die gehoor was rasend.

Min het hul aanhangers toe geweet dit sou die laaste keer wees dat die sexy blondekop, Joe Foster, as ’n lid van die mansgroep Adam sou optree.