• Botterskorsie, 500 g
  • Uie, 2
  • Knoffelhuisies, 8
  • Gekapte pietersielie, 180 ml
  • Suurlemoene, 2
  • Aartappels, 6
  • Baba-uie, 6-8
  • Groenbone, 250 g
  • Vars tiemie, ’n paar takkies
  • Kersietamaties, 100 g
  • Komkommer, ½
  • Sprietuie, 10
  • Ment, 60 ml
  • Avokado, 1
  • Roketblare, 120 g
  • Natuurlike jogurt, 125 ml
  • Mozzarellakaas, 200 g
  • Gerookte sardiens, 2 x 120 g-blikke
  • Potjiekosbeesvleis, 750 g
  • Hoenderborsies, 4-6
  • Strepiespek, 250 g
  • Basmatirys, 250 ml
  • Poppadoms, 4
  • Knoffel-ciabattarolletjie, 1
  • Bruinuie-soppoeier, 1 x 45 g-pakkie
  • Bulgur, 250 ml
  • Winkelbrooddeeg, 500 g