Eiervrugte, 2 groot

Kersietamaties, 200 g

Rooi-ui, 1

Vars basilie, 30 g

Knoffelhuisies, 6

Vars koljanderblare, 30 g

Sprietuie, 2

Uie, 4

Aartappels, 4

Wortels, 4

Vars pietersielie, 15 g

Aartappels, 4 + 8; OF 4 + 750 g oondbakaartappelskyfies

Suurlemoen, 1

Room, 125 ml

Eiers, 2

Griekse jogurt, 125 ml

Hoenderporsies, 4-8

Beesstowevleis, 750 g

Tuna, 2 x 170 g-blikke

Calamari-ringe, 600 g

Gort, 375 ml

Pynappelstukke, 1 x 440 g-blik

Jasmynrys, 250 ml

Grondbone, 60 ml

Appelkooskonfyt, 60 ml

Winkelbrooddeeg, 500 g

Pasta, 500 g

Amandels, 50 g