Vrugte en groente

VARS

Uie, 6

Koljander, hand vol

Aartappels, 6

Babawortels, 8

Baba-aartappels, 8

Baba-uie, 8

Vars tiemie, paar takkies

Roketblare, hand vol

GEBLIK/GEPRESERVEERD

Gekapte tamaties, 1 x 410 g-blik

Suiwel en eiers

Eiers, 12

Melk, 90 ml

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Visporsies, 4-6

Hoenderporsies, 6

Maer beesmaalvleis, 500 g

Varkrepies, 6-8

Ander

Bruinlensies, 500 ml

Klapper, 125 ml

Witbrood, 2 snye

Spaghetti of tagliatelle, 500 g

Braaimarinade, 125 ml

Ciabatta, 8 skywe

In jou koskas

Olie, 30 ml

Geroosterde masala, 30 ml

Botter, 30 ml

Sout en vars gemaalde peper

Meel, 130 ml

Broodkrummels, 125 ml

Cajun-speserye, 30 ml

Olyfolie, 10 ml

Maalvleisspeserye, 15 ml

Aftreksel, 125 ml

Mayonnaise, 125 ml

Heelkorrelmosterd, 10 ml