Vrugte en groente

VARS

Spinasie, 400 g

Knoffelhuisies, 6

Gerasperde gemmer, 5 ml

Brandrissies, 1-2

Sprietuie, 4

Koljanderblare, hand vol

Pietersielie, hand vol

Pietersielie OF koljander, hand vol

Suurlemoen, 1

Botterskorsie, 400 g

Oranje patat, 200 g

Groenboontjies, 500 g

Uie, 2

GEBLIK/GEPRESERVEERD

Keker-ertjies, 1 x 410 g-blik

Suiwel en eiers

Eiers, 10

Melk, 1 L

Mozzarellakaas, 200 g

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Varkfilet, 400 g

Hoenderdytjies, 6-8

Maalvleis, 500 g

GEBLIK

Tunastukke, 2 x 170 g-blikke

Ander

Ciabattabrood, 8 snye

Glasnoedels, 250 g

Tortilla-wraps, 4

In jou koskas

Sout en vars gemaalde peper

Botter, 105 ml

Meel, 60 ml

Olie, 30 ml

Soet sojasous, 30 ml

Hoenderaftreksel, 250 ml

Suiker, na smaak

Fyn kaneel, knippie

Suurlemoensap, 15 ml

Broodkrummels, 250 ml

Kerriepoeier, 30 ml

Blatjang, 45 ml