Vrugte en groente

VARS

Vars koljander, hand vol

Uie, 3

Pietersielie, hand vol

Roosmaryn, 30 ml

Tiemie, 15 ml

Knoffelhuisies, 4

Botterskorsie, 500 ml (gaar)

Groot aartappels, 6

Komkommer, 1

Sprietuie, 4

GEBLIK/GEPRESERVEERD

Chakalaka, 1 x 410 g-blik

Pitmielies, 1 x 410 g-blik

GEVRIES

Ertjies, 250 ml

Suiwel en eiers

Eiers, 9

Melk, 90 ml

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Varknek- of rumpsteaks, 4

Maer beesmaalvleis, 500 g

Hoenderborsies, 4-6

GEVRIES

Skelvis, 400 g

Ander

Bruin lensies, 250 ml (gaar)

Winkelbrooddeeg, 1 kg

Soet brandrissiesous, 125 ml

Jasmynrys, 500 ml (gaar) of 250 ml (rou)

Sesamsade, 15 ml (opsioneel)

In jou koskas

Botter, 45 ml

Olie, 30 ml + ekstra

Suurlemoensap

Olyfolie, 30 ml

Koekmeel, 250 ml

Bakpoeier, 10 ml

Sout en peper

Kerriepoeier, 30 ml

Blatjang, 60 ml

Sojasous, 15 ml

Mielieblom, 60 ml