Middelslag-aartappels, 4

Botterskorsie, 500 g

Uie, 6

Pietersielie, 20 g

Roketblare, 30 g

Knoffelhuisies, 10

Koolslaaimengsel, 350 g

Ertjies, 250 ml

Suurlemoen, 1

Lemoen, 1

Vars tiemie, ’n paar takkies

Spinasie, 1 bos

Soetrissie, 1

Eiers, 5

Suurroom, 60 ml

Cheddarkaas, 100 g

Melk, 500 ml

Room, 250 ml

Mozzarellakaas, 100 g

Varkskenkels (opgesny), 1 kg

Gerookte snoek, 300 g

Hoenderporsies, 4-6

Hoenderlewers, 500 g

Macaroni, 500 g

Dag oue broodrolletjie, 1

Groenpeperkorrels, 15 ml

Tortillas, 4