Vrugte en groente

VARS

Sampioene, 400g

Basilie, hand vol

Stingeluie, 8

Knoffelhuisies, 2

Vars gemmer, 10 ml gerasper

Brandrissies, 1

Lemmetjies, 1

Rooi soetrissie, 1

Papaja, 1 klein

Rooi ui, 1

Vars koljander, hand vol

Aartappels, 6

GEVRIES

Pitmielies, 250 ml

Ertjies, 250 ml

Suiwel en eiers

Mozzarellakaas, 150 g

Eiers, 5

Natuurlike/Griekse jogurt, 250 ml

Cheddarkaas, 250 ml gerasper

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Hoenderborsfilette, 4-6

Visporsies, 4-6

Varkfilet, 400-500 g

Ham, 125 g

Ander

Filodeeg, 250 g

Basiliepesto, 60 ml

Rys, 250 ml rou óf 500 ml gaar

Klappermelk, 250 ml

Tikka-pasta, 30-45 ml

In jou koskas

Olyfolie

Sout en peper

Botter, 60 ml

Olie, 15 ml + ekstra vir vlakbraai

Vissous, paar druppels

Meel, 45 ml

Growwe broodkrummels, 250 ml

Mielieblom, 60 ml