Vrugte en groente

VARS

Uie, 5

Knoffelhuisies, 6

Spinasie, 200 g

Vars gemmer, 15 ml, gerasper

Patats, 4

Vars koljanderblare, hand vol

Eiervrugte, 4 groot

GEBLIK/GEPRESERVEERD

Tamatiepasta, 30 ml

Gekapte tamaties, 2 x 410 g-blikke

Jalapenos, 4, ingeleg

GEVRIES

Ertjies, 250 ml

Suiwel en eiers

Fetakaas, 2 wiele

Laevetroom, 250 ml

Melk, 125 ml

Mozzarellakaas, 250 ml gerasper

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Snoek, 1

Gaar hoender, 1

Maer beesmaalvleis, 500 g

GEBLIK

Tuna, 2 x 170 g-blikke

Ander

Risottorys, 375 ml

Appelkooskonfyt, 60 ml

Filodeeg, 250 g

Ciabatta, 8 snye

In jou koskas

Olyfolie, 90 ml

Botter, 60 ml

Groenteaftreksel, 4 x 250 ml

Suurlemoensap, na smaak

Sout en peper

Olie, 15 ml

Mielieblom, 15 ml

Growwe sout

Suiker, 30 ml

Mayonnaise, 125 ml

Blatjang, 30 ml