Vrugte en groente

VARS

Knoffelhuisies, 3

Murgpampoentjies, 8-10

Pietersielie, hand vol

Uie, 2

Baba-eiervrugte, 8

Rooi-uie, 2

Spinasie, 200 g

Rooi- en geelsoetrissies, 2

Kersietamaties, 200 g

Roketblare, hand vol

GEBLIK/GEPRESERVEERD

Gekapte tamaties, 2 x 400 g-blikke

Suiwel en eiers

Fetakaas, 2 wiele

Melk, 310 ml

Eiers, 3

Mozzarellakaas, 250 ml

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Ekstra maer biefmaalvleis, 500 g

Varkworsies, 8

Hoenderborsies, 6

GEBLIK

Sardientjies in tamatiesous, 1 x 400 g

Ander

Gnocchi, 500 g

Bruinrys, 250 ml (rou) OF 500 ml (2 k) gaar

Rysasyn, 60 ml

Jasmynrys, 250 ml (rou) OF 500 ml (2 k) gaar

Winkelbrooddeeg, 500 g

In jou koskas

Botter, 15 ml

Olyfolie, 45 ml + ekstra

Sout en peper

Suiker, 15 – 30 ml

Rooipeper, 5 ml

Olie, 60 ml

Bruismeel, 250 ml

Droë tiemie, 2 ml

Bruinsuiker, 60 ml

Tamatiesous, 15 ml

Sojasous, 15 ml

Mielieblom, 30 ml