Uie, 4

Knoffelhuisies, 3

Spinasie, 200 g

Ment, 60 ml

Kersietamaties, 100 g

Wortel-en-koolmengsel, 300 g

Granny Smith-appels, 3

Slaaiblare, 120 g

Selderystingels, 2

Stingeluie, 6

Koljanderblare, 45 ml

Fetakaas, 2 wiele

Eiers, 2

Griekse jogurt, 375 ml

Emmentalkaas, 100 g

Cheddarkaas (opsioneel), 125 g

Maer beesmaalvleis, 250 g

Varkrepies, 600-700 g

Gerookte pepermakriel, 300 g

Hoendervlerkies, 6-8

Rys (rou), 500 ml

Gesplinterde amandels, 60 ml

Filodeeg, 250 g

Tamatiepasta, 50 g

Gebakte boontjies in tamatiesous,

1 x 410 g-blik

Pasta, 500 g

Geroosterde grondboontjies, 60 ml

Jasmynrys, 375 ml (gaar) of 250 ml (rou)