Vrugte en groente

VARS

Rooi uie, 1

Babaspinasie, 200 g

Tiemie, ’n paar takkies

Preie, 4

Knoffelhuisies, 7

Aartappels, 6 groot

Uie, 2

Groenboontjies, 500 g

Sampioene, 250 g

Avokado, 1

Slaaiblare, 150 g

GEBLIK/GEPRESERVEERD

Kekerertjies, 1 x 410 g-blik

Pitmielies, 1 x 410 g-blik

Suiwel en eiers

Eiers, 8

Melk, 280 ml

Griekse jogurt, 250 ml

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Skaapstowevleis, 750 g

Hoenderlewertjies, 500 g

Varkfilet, 500-600 g

GEVRIES

Visporsies, 4-8

Ander

Basiliepesto, 30 ml

Rys, 750 ml gaar of 250 ml rou

Mieliepap, 250 ml

Hoisin-sous, 45 ml

In jou koskas

Sout en peper

Olyfolie, 120 ml

Suurlemoensap, 65 ml

Botter, 60 ml

Vis- of hoenderaftreksel, 250 ml

Kruie-en-knoffelspeserye, 10 ml

Meel, 125 ml

Fyn komyn, 5 ml

Olie, 45 ml

Beesvleisaftreksel, 750 ml

Komynsaadjies, 5 ml

Gedroogde tiemie, 5 ml

Blatjang, 60 ml

Sojasous, 45 ml

Heuning, 45 ml