Knoffelhuisies, 7

Vars gerasperde gemmer, 10 ml

Rooi brandrissies, 3-4

Komkommer, 1

Tamaties, 4

Uie, 4

Rooi-uie, 2

Granny Smith-appels, 3

Seldery, 2 stele

Groot aartappels, 10

Suurlemoene, 1

Gemengde kruie- en blaarslaai, 120 g

Grasuie, 45 ml

Koljanderblare, 15 g

Pietersielie, 25 g

Slaaiblare, 50 g

Eiers, 9

Fetakaaswiele, 2

Suurroom, 80 ml

Cheddarkaas, 4 velle

Varkfilet, 750 g

Maer beesmaalvleis, 500 g

Visporsies, 4

Hoenderborsfilette, 500 g

Ongesnyde bruinbrood, 1

Rysnoedels, 250 g

Tamatiepasta, 100 g

Gekapte tamaties, 2 x 410 g-blikke

Rooi nierboontjies, 1 x 410 g-blik

Polenta, 375 ml

Groenpeperkorrels, 30 ml

Amandels, 50 g

Agurkies, 4