Vrugte en groente

VARS

Avokado’s, 2

Bronkors, 30 g

Uie, 1

Granny Smith-appels, 3

Pynappel, 1

Sprietuie, 4

Vars koljanderblare, hand vol

Aartappels, 6

GEBLIK/GEPRESERVEERD

Pitmielies, 1 x 410 g-blik

Rooinierbone, 1 x 410 g-blik

Suiwel en eiers

Peperfetakaas, 2 wiele

Mozzarellakaas, 4 skywe

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Hoenderborsies (met vel en been), 4

Varktjops of -steaks, 4-6

Burger patties, 4

GEVRIES

Visporsies, 4-6

Ander

Bulgur, 500 ml

Rou amandels, 50 g

Sultanas, 60 ml

Filodeeg, 250 g

Uiemarmelade, 60 ml

In jou koskas

Olyfolie, 90 ml + ekstra

Suurlemoensap, 30 - 45 ml

Masala, 30 ml

Sout en peper

Olie, 15 ml

Botter, 60 ml

Blatjang, 60 ml

Meel, 10 ml

Fyn komyn, 7.5 ml

Fyn koljander, 5 ml

Bruinsuiker, 15 ml

Brandrissiepoeier, 2 ml

Paprika, 5 ml