Uie, 2

Knoffelhuisies, 4

Vars gemmer, 7 cm

Boontjiespruite, 100 g

Blomkool, 2 koppe

Suurlemoen, 1

Rooi brandrissie, 1

Pietersielie, 10 g

Sprietuie, 2

Spinasie, 1 bos

Gemengde tamaties, 250 g

Maer beesmaalvleis, 200 g

Heel hoender, 1

Boerewors, 500 g

Spekstukkies, 200 g

Mozzarellakaas, 300 g

Gekapte tamaties, 1 x 410 g-blik

Roomkaas, 125 ml

Fetakaas, 1 wiel

Karringmelk, 500 ml

Sultanas, 60 ml

Rooi nierbone, 1 x 410 g-blik

Botterbone, 1 x 410 g-blik

Jasmynrys, 375 ml

Grondboontjies, 80 ml

Sesamsaadjies, 15 ml

Winkelbrooddeeg, 1 kg

Ingelegde jalapeƱo-ringetjies, 60 ml