Vrugte en groente

VARS

Soetrissies, 6

Roketblare, 100 g

Knoffelhuisies, 7

Suurlemoene, 2

Basilieblare, hand vol

Skorsies, 4

Uie, 3

Rooibrandrissies, 1-2

Gerasperde vars gemmer, 5 ml

Baba cos-blare, 150 g

Suiwel en eiers

Mozzarellakaas, 200 g

Griekse jogurt, 125 ml

Eiers, 2

Melk, 125 ml

Cheddarkaas, 250 ml (gerasper)

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Beesmaalvleis, 500 g

Hoenderporsies, 4-6

Varkneksteaks, 4

GEVRIES

Visporsies, 4-6

Ander

Ciabatta, 8 dun snye

Songedroogde tamatiepesto, 30 ml

Pasta, 500 g

Braaisous, 125 ml

Winkelbrooddeeg, 500 g

In jou koskas

Olyfolie, 120 ml + ekstra

Balsemieke asyn, 15 ml

Sout en peper

Gedroogde gemengde kruie, 10 ml

Suurlemoensap, 30 ml

Knoffel-en-kruiespeserye, 5 ml

Olie, 45 ml

Kerriepoeier, 30 ml

Fyn komyn, 2 ml

Blatjang, 60 ml

Borrie, 1 ml