Vrugte en groente

VARS

Wortels, 8

Aspersies, 100 g

Suurlemoene, 1

Pietersielie, hand vol

Aartappels, 6

Grasuie, 60 ml

Gemengde slaaiblare, 150 g

Granny smith-appels, 2

Cos-blare, 1 kop

Suiwel en eiers

Fetakaas, 3 wiele

Crème fraîche, 125 ml

Eiers, 2

Griekse jogurt, 250 ml

Suurroom, 125 ml

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Hoenderborsfilette, 4-6

Varkliesrepies, 6-8

GEBLIK

Tunastukke, 2 x 170 g blikke

Ander

Gort, 250 g

Tamatiepesto, 45 ml

Harissa-pasta, 10 ml

Portugese rolletjies, 4

In jou koskas

Olyfolie, 105 ml

Heuning, 45 ml

Sout en peper

Heelkorrelmosterd, 15 ml

Dijonmosterd, 5 ml

Meel, 80 ml

Suurlemoensap, 45 ml

Paprika, 5 ml

Olie, 10 ml