Vrugte en groente

VARS

Broccoli, 500 g

Aartappels, 4

Suurlemoene, 1

Pietersielie, 60 ml

Cos-slaaiblare

Spinasie, 200 g

Pynappel, 1

Koljanderblare, 2 hande vol

Rooi-ui, 1

Suiwel en eiers

Melk, 500 ml

Cheddarkaas, 250 ml (gerasper)

Mozzarellakaas, 125 ml (gerasper)

Fetakaas, 4 wiele

Harde Italiaanse kaas, 60 ml (gerasper)

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Calamari, 500 g (vars of gevries)

Hoenderborsies met vel, 4

Spekstukkies, 250 g

Hoenderborsfilette, 4

Ander

Macaroni, 500 g

Franse brood, ½

Koeskoes, 375 ml

Broodrolletjies, 4

In jou koskas

Botter, 45 ml

Meel, 60 ml

Sout en peper

Broodkrummels, 125 ml

Gemengde gedroogde kruie, 15 ml

Olyfolie, 285 ml

Growwe sout

Olie, 15 ml

Witwynasyn, 35 ml

Heuning, 20 ml

Dijon-mosterd, 5 ml

Heelkorrelmosterd, 15 ml

Paprika, 2 ml

Fyn koljander, 2 ml

Mayonnaise, 60 ml