Vrugte en groente

VARS

Patats, 8-10 groot

Basiel, hand vol

Baba aartappels, 12-16

Uie, 3

Knoffelhuisies, 3

Slaaiblare, 150 g

Komkommer, ½

Pietersielie, hand vol

Suurlemoen, ½

Rooi ui, 1

GEBLIK/GEPRESERVEERD

Gekapte tamaties, 410 g

Jalepeno’s, 2

Suiwel en eiers

Fetakaas, 2 wiele

Mozzarellakaas, 60-80 g

Cheddarkaas, 250 ml (gerasper)

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Hoenderborsfilette, 4-6

Gebeukte steaks, 4

Boerewors, 500 g

GEVRIES

Vis porsies, 4

Ander

Koeskoes, 375 ml

Thaise of koljanderpesto, 60 ml

Gemaalde amandels, 50 g

Pitabrode, 4

In jou koskas

Olyfolie, 30 ml + ekstra

Suurlemoensap, 15 ml

Suiker, 20 ml

Botter, 75 ml

Cajunspeserye, 30 ml

Olie, 30 ml

Balsemieke asyn, 10 ml

Bruinsuiker, 15 ml

Mayonnaise, 125 ml