Vrugte en groente

VARS

Uie, 1

Knoffelhuisies, 8

Spinasie, 400 g

Roketblare, 100 g

Groenboontjies, 250 g

Komkommer, 1

Vars basilie, hand vol

Wortels, 6

Koljanderblare, hand vol

GEBLIK/GEPRESERVEERD

Keker-ertjies, 1 x 410 g-blik

Verpulpte pynappel, 125 ml

Suiwel en eiers

Roomkaas, 250 ml

Griekse jogurt, 250 ml

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Varkribbetjies, 800 g – 1 kg

Hoenderporsies, 4-6

Steaks, 2 x 200 g

GEBLIK

Salm, 1 x 415 g-blik

Ander

Tortilla-“wraps”, 4-6

Braaisous, 250 ml

Tagliatelle, 500 g

Amandels, 50 g

Brood (van keuse), 8 snye

Hoison-sous, 80 ml

In jou koskas

Botter, 15 ml

Olie, 140 ml

Sout en peper

Olyfolie, 90 ml

Suurlemoensap, 125 ml

Paprika, 5 ml

Brandrissiepoeier, 5 ml

Appelasyn, 30 ml

Vissous, 5 ml

Sojasous, 30 ml

Heuning, 15 ml

Vyfspeserye, knippie