KOSKAS

Olyfolie, 165 ml

Sout en vars gemaalde peper

Balsemieke asyn, 60 ml

Heuning, 90 ml

Olie, 30 ml en vir diepvetbraai

Botter, 60 ml

Knoffelhuisies, 11

Gerookte of gewone paprika, 5-10 ml

Rooipeper, knippie

Vinkelsaadjies, 1 ml

Heelkorrelmosterd, 30 ml

Dijon-mosterd, 5 ml

Sonneblomolie, 45 ml

Sojasous, 30 ml

Vars gemmer, 5 ml (gerasper)

INKOPIELYS

Baba-eiervrugte, 8, of middelslag-eiervrugte, 4

Uie, 4

Groenboontjies, 500 g

Groot aartappels, 6

Suurlemoene, 2

Baba-aartappels, 12

Baba-uitjies, 4

Vinkel, 1 bol

Lemoene, 2

Kopkool, 500 ml (gerasper)

Basilieblare, handvol

Pekanneute, handvol (opsioneel)

Pietersielie, handvol (gekap)

Gemengde slaaiblare, 150 g

Vars koljanderblare, handvol

Eiers, 8

Spekstukkies, 250 g

Heel hoender, 1

Varkneksteaks, 4

Visporsies, 4-6

Ciabatta, 1

Franse brood, 1

Winkelbrooddeeg, 1 kg