Vrugte en groente

VARS

Murgpampoentjies, 400 g

Vars ment, 45 ml

Knoffelhuisies, 3

Gemengde slaaiblare, 150 g

Stingeluie, 14

Vars gemmer, 15 ml

Babawortels, 8-12

Suurlemoene, 1

Soetrissies, 2

Tamaties, 250 g

Komkommer, 1

Spinasie, 100 g

Wortel-en-koolmengsel, 500 ml

Suiwel en eiers

Fetakaas, 2 wiele

Eiers, 4

Griekse jogurt, 625 ml

Pecorinokaas, 45 ml

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Visporsies, 4-6

Heel hoender, 1

Varktjops, 4

Biefmaalvleis, 500 g

Ander

Kekerertjies, 1 x 410 g blik

Filodeeg, 250 g

Soet sojasous, 45 ml

In jou koskas

Sout en peper

Olyfolie, 120 ml

Suurlemoensap, 15 ml + ekstra

Sojasous, 125 ml

Bruinsuiker, 125 ml

Rysasyn, 15 ml

Hoenderaftreksel, 500 ml

Droƫ pietersielie, 15 ml

Botter, 60 ml

Olie, 15 ml