Vrugte en groente

VARS

Uie, 2

Knoffelhuisies, 4

Gemengde sampioene, 400 g

Slaaiblare, 200 g

Basilie, hand vol

Kersietamaties, 100 g

Groot aartappels, 6

Roosmaryn, 30 ml

Koljanderblare, hand vol

Brandrissies, 2

Suiwel en eiers

Kruie-roomkaas, 175 g

Melk, 125 ml

Eier, 1

Vleis, pluimvee en seekos

VARS

Varkfillet, 400-600 g

Hoenderporsies, 6-8

Boerewors, 500 g

GEVRIES

Visporsies, 4

Ander

Tagliatelle, 500 g

Basiliepesto, 45 ml

Sesamsade, 30 ml

Jasmynrys, 500 ml (gaar) OF 250 ml (rou)

Meel, 125 ml

Franse brood, 1

In jou koskas

Olyfolie, 135 ml

Sout en peper

Suurlemoensap, 5 ml

Growwe sout

Gedroogde Italiaanse kruie, 15 ml

Heuning, 30 ml

Fyn broodkrummels, 250 ml

Mayonnaise, 125 ml

Blatjang, 15 ml