Babaspinasie, 150 g

Babatamaties, 250 g

Spinasie, 100 g

Suurlemoen, 1

Knoffelhuisies, 5

Uie, 3

Tiemie, paar takkies

Blomkool, 1 kg

Stingeluie, 4

Patats, 4

Pietersielie, 60 ml

Slaaiblare, 4 groot

Rooi-ui, 1

Komkommer, 1

Spruitkool, 150 g

Aartappels, 4 groot

Ment, 30 ml

Fetakaas, 2 wiele

Room, 60 ml

Wit cheddarkaas, 250 ml (gerasper)

Varkrepies, 4-6

Hoenderporsies, 4-6

Maer beesmaalvleis, 500 g

Spekrepies, 250 g

Gort, 375 ml

Quinoa, 125 ml

Sonneblomsaad, 60 ml