Hul duet het ’n paar dae gelede op die internet opgeduik net voor die uitreiking van Azalea se nuwe album, The New Classic.

Die kritici het gou-gou uitgewys dat Black Widow baie klink na Katy Perry se jongste treffer, Dark Horse.

Maar miskien is dit omdat Katy (29) dit help skryf het.

http://www.gigwise.com/newmusic/90313/listen-iggy-azalea-and-rita-ora-reveal-new-song-black-widow

Dark Horse - Katy Perry

http://www.youtube.com/watch?v=0KSOMA3QBU0