TYD VIR ONTWAAK

- LEON KRUGER, WARMBAD

VERBODE LEESSTOF

Die vrou sien hoe haar man al sy ou skoolrapporte verbrand. “Hoekom doen jy dit?” wil sy weet. “Want Jannie kan nou lees!” - LIANDRE VAN SCHALKWYK, BOTHAVILLE

WAAR daar ’N ROKIE TREK

Die blondine bel die IT-diensverskaffer en sê: “Daar kom rook agter by my rekenaar uit. Het julle ’n brand daar by julle?” - J.GRUNDELING, MOUNTAIN VIEW