SMS die letters TEM plus die kode langs die benoemde van jou keuse (sonder ’n spasie, byvoorbeeld TEMF4), jou naam en van voor 12 Julie om 17:00 na 32113. Elke SMS kos R1 en slegs 20 stemme per selfoonnommer word toegelaat. Aanbieder van die jaar K1 Coenie de Villiers – Kwêla K2 Charlene Truter – Pasella

K3 Katlego Maboe – Expresso

K4 Nataniël – Die Nataniël Tafel

K5 Pieter Koen – Jukebox

K6 Tracey Lange – Bravo!

Afrikaanse leesboek van die jaar

L1 Adeline en Lili Radloff – Een Stad Drie Rooikoppe

Sewe Dae

L2 Bettina Wyngaard – Vuilspel

L3 Chris Karsten – Die Afreis van Abel Lotz

L4 Deborah Steinmair – Die Neus

L5 Marita van der Vyver – Die Blou van Onthou

L6 Karin Brynard – Onse Vaders

Afrikaanse rolprent van die jaar

M1 Die Wonderwerker

M2 Fanie Fourie’s Lobola

M3 Klein Karoo

M4 Lien Se Lankstaanskoene

M5 Pretville

M6 Verraaiers

Akteur van die jaar: rolprent, TV-drama, -sitkom

N1 André Odendaal – Getroud met Rugby

N2 Chris Chameleon – Fanie Fourie’s Lobola

N3 Dawid Minnaar – Die Wonderwerker

N4 Jacques Bessenger – Verraaiers en Erfsondes

N5 Neels van Jaarsveld – Vloeksteen

N6 Robbie Wessels – 100 Meter Leeuloop

Sepie-akteur van die jaar

O1 Christo Davids – 7de Laan

O2 Hans Strydom – Binneland

O3 Lieb Bester – Villa Rosa

O4 Pierre van Pletzen – 7de Laan

O5 Reynardt Hugo – Binneland

O6 Stefan Ludik – Binneland

Radio-aanbieder van die jaar

P1 Amore Bekker (RSG)

P2 Elana Afrika (Kfm)

P3 Johrné van Huyssteen (OFM)

P4 Lynette Francis (RSG)

P5 Martelize Brink (RSG)

P6 Rian van Heerden (Jacaranda FM)

Sepie van die jaar

(Slegs drie benoemings)

Q1 7de Laan

Q2 Binneland

Q3 Villa Rosa

TV-reeks van die jaar: aktualiteit, werklikheid, speletjies

R1 Boer Soek ’n Vrou

R2 Bravo!

R3 Die Nataniël Tafel

R4 Kokkedoor

R5 Noot vir Noot

R6 Pasella

Aktrise van die jaar: rolprent, TV-drama, -sitkom

S1 Catriona Andrews – Erfsondes

S2 Crystal-Donna Roberts – Getroud met Rugby

S3 Elize Cawood – Die Wonderwerker

S4 Franci Swanepoel – Getroud met Rugby

S5 Michelle Botha – Getroud met Rugby

S6 Rina Nienaber – Getroud met Rugby

Sepie-aktrise van die jaar

T1 Desiré Gardner – Binneland

T2 Die Flooze – 7de Laan

T3 Jo da Silva – 7de Laan

T4 Lindie Stander – Binneland

T5 Melanie du Bois – 7de Laan

T6 Vinette Ebrahim – 7de Laan

TV-reeks van die jaar: drama, sitkom

(Slegs vier benoemings)

U1 Erfsondes

U2 Getroud met Rugby

U3 Parys Parys

U4 Vloeksteen