Is jy lus vir ’n lekkerluister-CD wat jy enige tyd vir enige geleentheid kan uithaal? Is jy net so lief vir musiek van toentertyd soos vir die treffers van vandag?

HG Legendes Van Gister tot Nou klein

Dan is die Huisgenoot Legendes van Gister tot Nou-CD net die ding vir jou. Daarop is 22 treffersnitte van die grootste legendes in die bedryf – almal van Bles Bridges tot Barry Manilow en Kurt Darren tot Foster & Allen.

Die CD is pas uitgereik en jy kan dit by Musica en alle goeie musiekwinkels kry. Jy kan dit ook vooraf op i-Tunes bestel en sodra dit daar beskikbaar is, sal dit outomaties aflaai. Klik hier om dit vooraf op iTunes te bestel.

Kyk net wat jy alles kry:

1 Flying Without Wings Westlife

2 Ruiter van die Windjie Bles Bridges

3 From This Moment Shania Twain

4 Green Eyed Angel Bobby Angel & Adam Tas

5 When You Say Nothing At All Ronan Keating

6 Hier Is ’n Mens Gé Korsten

7 A Love So Beautiful Michael Bolton

8 Cecilia Simon & Garfunkel

9 Loslappie Kurt Darren

10 Don’t Be Cruel Elvis Presley

11 Left Outside Alone Anastacia

12 Ek Lewe Anneli van Rooyen

13 Yes Sir, I Can Boogie Baccara

14 Mandy Barry Manilow

15 A Million Drums Dennis East

16 Moon River Jim Reeves

17 Live On Pierre de Charmoy & Kurt Darren

18 Back Home Again John Denver

19 Blown’ in the Wind Bob Dylan

20 Maggie Foster & Allen

21 Wilgelied Carike Keuzenkamp

22 Put Your Hand in the Hand Alan Garrity & Manie Jackson