• Sy het die land se harte gewen, maar nou dreig daar ’n hofsaak rondom Kaptein Seeley, die teefhond wat verlede week uit Kimberley se Groot Gat gered is. Lees meer hier...
  • As jy nie teen Vrydag 22 November jou belastingopgaaf by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ingedien het nie óf dit wel gedoen het, maar die SAID geld skuld, hoef jy jou nie dood te bekommer nie: Daar is nog tyd om ’n strawwe boete vry te spring. Lees hier hoe jy nou moet maak...
  • Nissan se topverkoper elektriese motor, LEAF, is nou in Suid-Afrika te kry, die eerste elektriese motor wat hier te koop is. Meer as 87 000 van dié indrukwekkende motors is al verkoop, wat meer as 472 500 000 km afgelê het sonder enige uitlaatgasse. Lees hier meer...
  • Wat koop jy vir jou man se vyftigste verjaarsdag as hy reeds alles het? ’n Eiland! Dis presies wat Angelina Jolie vir Brad Pitt gaan gee vir sy verjaardag op 18 Desember. En raai net hoeveel dit gekos het? Vind hier uit...
  • Die krieketheld Faf du Plessis is vandeesweek uitgeboul deur sy Imari. Ons deel ’n eksklusiewe video van hul troudag met Huisgenoot-lesers. Kyk dit hier...