• Die gewilde Afrikaanse sanger Nicholis Louw het uiteindelik iemand se dogter gaan haal! Die Generaal-sanger het gisteraand laat opTwitter aangekondig dat hy aan Denise Shrewsbury verloof is. Lees die storie hier...
  • Karlien van Jaarsveld het die eerste foto van die agter kant van een van die tweeling op Facebook gelaai en dit lyk of moederskap haar soos ’n handskoen pas. Lees meer hier...
  • ’n Video van die olifantbul wat op 30 Desember ’n motor in die Krugerwildtuin bestorm en van die pad af gerol het, is op YouTube gedeel. In dié video kan jy sien hoe die olifantbul, wat moontlik op hitte was tydens die aanval, skielik gaan staan, omdraai en aggressiewe gedrag teenoor die motor wys. Kyk die video hier...
  • Brad Pitt en Angelina Jolie, wat klaar ses kinders het, wil glo graag hul gesin uitbrei. Die paartjie het met hul kroos van ses, die aangenome Maddox (12), Pax (10) en Zahara (9) en hul biologiese kinders, Shiloh (7) en Knox en Vivienne (5), gesels oor die moontlikheid dat hulle nog ’n dogtertjie in hul gesin kan verwelkom. Lees die storie hier...