Jaarliks hou Huisgenoot 'n Musiekvaart aan boord van die MSC Sinfonia en word daar koers gekies Mosambiek se kant toe. Vanjaar het ons weer so gemaak - met top-kunstenaars wat vir weergalose vermaak aan boord gesorg het