Huisgenoot gaan Innibos afskop met ‘n treffer konsert! Kom kyk hoe Robbie die Macarena Mambo doen op die Standard Bank Hoofverhoog om 18:00 op Woensdag 2 Julie.

Hier is die aand se program:

  • 18:00 – 18:30 Snotkop
  • 18:30 – 19:00 Dr Victor and the Rasta Rebels
  • 19:00 – 19:15 Liza Brönner
  • 19:15 – 19:45 Gerhard Steyn
  • 19:45 – 20:00 Jennifer Zamudio
  • 20:00 – 20:30 Pieter Koen
  • 20:30 – 20:45 David Fourie
  • 20:45 – 21:15 Karlien van Jaarsveld
  • 21:15 – 21:30 Wynand en Chereé
  • 21:30 – 22:00 Robbie Wessels

Waar en wanneer

  • Woensdagaand 2 Julie
  • 18:00
  • Standard Bank Hoofverhoog
  • Innibos Feesterrein.

Meer inligting: http://innibos.co.za/