Dit het behoorlike gegons op ons webwerf met soveel pragtige en talentvolle inskrywings! Baie dankie aan elkeen van julle wat soveel moeite gedoen het met julle inskrwyings. Hier is die vyf finaliste (in geen spesifieke rangorde nie) en jy kan nou vir jou gunsteling stem via SMS. By elke liedjie sal jy die regte SMS-kode kry. Die stem-bus sluit op 19 April 2013 om 17:00 Sneakers, Botse, Tekkies en Skoene Annika Sevenster SMS die woorde Liefste Kayla 1 gevolg deur jou naam en van na 34922. Elke SMS kos R1,50 en jy kan soveel keer stem as wat jy wil. 'n Held elke dag Bianca Pretorius SMS die woorde Liefste Kayla 2 gevolg deur jou naam en van na 34922. Elke SMS kos R1,50 en jy kan soveel keer stem as wat jy wil. 'n Held elke dag Tarien Trollip SMS die woorde Liefste Kayla 3 gevolg deur jou naam en van na 34922. Elke SMS kos R1,50 en jy kan soveel keer stem as wat jy wil. Die lewe maak sin Janie Boshoff SMS die woorde Liefste Kayla 4 gevolg deur jou naam en van na 34922. Elke SMS kos R1,50 en jy kan soveel keer stem as wat jy wil. Sneakers, Botse, Tekkies en Skoene Maruchè Smith

SMS die woorde Liefste Kayla 5 gevolg deur jou naam en van na 34922. Elke SMS kos R1,50 en jy kan soveel keer stem as wat jy wil.