Of jy nou moet inpak vir vakansietyd of vir 'n werksgeleentheid weg van die huis - om 'n tas te pak lê gewoonlik soos 'n berg voor jou. Om nie te praat van hoe jy kan pak sonder om jou klere te veel te kreukel nie.

En pak só dat jou hemp nie kreukel nie!

ctx0417_2725_eastercampaign_600x450_digitorial_huisegenoot