In die Spider-Man-fliekreeks woon Peter Parker by Ingramstraat 20 in Queens, New York. Die adres bestaan regtig en die Parker-gesin woon daar.