Wetenskaplikes het vasgestel skape tel help ’n mens nie aan die slaap raak nie, maar dit help wel as jy ’n kalmerende landskap visualiseer.