’n Negentienjarige meisie van die Amerikaanse staat Florida ly aan ’n seldsame siekte, wat haar lus maak om heeltyd seep te eet.  Tempestt Henderson verorber tot vyf koekies seep per week.